Samelewing
Subcategories
Browse by subcategory.
Listings
All links in this category.
Showing 101–121 of 121 editor-approved links.
Ook bekend as Vierankers-gemeente. Program, inligting oor die kerkkantoor en gemeentekoerant, en kontakbesonderhede.
Bladsye oor die vroue- en getuienisbediening, die Erdekruik, Bybelstudie, huisbesoekinligting, steundienste, gebedsversoeke en kontakbesonderhede.
Wierdapark-gemeente se eie bybelstudieboekies.
Geleë in Kaapstad, Suid-Afrika. Bulletin, kalender, lidmaatskap, pastorie, dienstye en nuus.
Geleë in Hatfield, Pretoria, Suid-Afrika. Inligting oor byeenkomste, leraars, aksies, musiek-CD's en preke.
Geleë in Port Elizabeth. Algemene inligting op voorblad, met bladsye oor die visie en missie, sendingwerk, ander bedieninge, die jaarprogram, en 'n nuusbrief.
Tweetalige enkelbladsy met algemene inligting en eredienstye.
Geleë in Somerset-Wes. Bladsye oor gemeenteaktiviteite soos aanbidding, sorg en uitreiking, en algemene inligting oor ontspanning en samesyn.
'n Makrogemeente ook bekend as die Kerk sonder Mure. Dagboek, bedieningsinligting, preekargief en algemene inligting.
Geleë in Vanderbijlpark. Aktuele inligting, die bediening, bybelstudies en dagstukke, geskiedenis van die kerk, 'n padkaart en 'n leesrooster, en kontakbesonderhede.
Die ou Voorligter, die amptelike tydskrif van die NGK. Intekenbesonderhede, argief en jongste uitgawe.
Bybel-leeskalender gebaseer op die siklus van Advent, Kersfees, Paasfees en Pinksterfees.
Geleë in Vereeniging. Inligting oor projekte, personeel en aktiwiteite.
Geleë in Risiville, Vereeniging. Bladsye oor personeel, aktiwiteite en 'n klein oudio-preekargief.
In Brackendowns, Alberton. Bybelstudieleiding, jeugaktiwiteite, projekte en kerkgebougeskiedenis.
Amptelike koerant van die NGK. Agrief, intekenbesonderhede, en algemene webskakels.
Amptelike webwerf van die NHK. Nuus, besluite, kalender, diensboek, belydenisskrifte van die kerk, aktes, projekte en kontakbesonderhede.
Sendinggemeente geleë in Umtata, Transkei. Inleiding, gebedsversoeke, gemeentesake, kwartaallikse nuusbrief, preke en pastoraat.
Amptelike hoofblad van die VGK. Geskiedenis, grondslag, kerkorde, lys gemeentes en preekargief.
Inleiding oor VGK, adres, eredienste, preekargief en publikasiebladsy.
Amptelike jeugblad, met ten uitgawes per jaar. Argief, skakelbladsy en soekkassie.