World
Subcategories
Browse by subcategory.
- 01416 linksBrowse
- 023,401 linksBrowse
- 0340 linksBrowse
- 04556 linksBrowse
- 0546 linksBrowse
- 06706 linksBrowse
- 071,684 linksBrowse
- 08210 linksBrowse
- 0920 linksBrowse
- 1056 linksBrowse
- 11124 linksBrowse
- 12496 linksBrowse
- 13136 linksBrowse
- 143,572 linksBrowse
- 1517,246 linksBrowse
- 1626,195 linksBrowse
- 178,526 linksBrowse
- 18152 linksBrowse
- 1926,396 linksBrowse
- 20387,495 linksBrowse
- 21770 linksBrowse
- 2299,783 linksBrowse
- 232,540 linksBrowse
- 24724 linksBrowse
- 25169,435 linksBrowse
- 2626 linksBrowse
- 2752 linksBrowse
- 2832 linksBrowse
- 2956 linksBrowse
- 303,064 linksBrowse
- 313,113 linksBrowse
- 3258 linksBrowse
- 3342 linksBrowse
- 344,020 linksBrowse
- 35520 linksBrowse
- 363,085 linksBrowse
- 3772 linksBrowse
- 38120,084 linksBrowse
- 39148,311 linksBrowse
- 4020 linksBrowse
- 4120 linksBrowse
- 4242 linksBrowse
- 4323 linksBrowse
- 441,871 linksBrowse
- 45175 linksBrowse
- 4659 linksBrowse
- 471,625 linksBrowse
- 483,904 linksBrowse
- 4943 linksBrowse
- 509 linksBrowse
- 519,365 linksBrowse
- 52122 linksBrowse
- 5353 linksBrowse
- 5468,248 linksBrowse
- 5530 linksBrowse
- 568,067 linksBrowse
- 57193 linksBrowse
- 5844 linksBrowse
- 5910 linksBrowse
- 60924 linksBrowse
- 6151,237 linksBrowse
- 6210,529 linksBrowse
- 6337 linksBrowse
- 6412,027 linksBrowse
- 6535 linksBrowse
- 6680,765 linksBrowse
- 67134 linksBrowse
- 6818 linksBrowse
- 69230 linksBrowse
- 7014 linksBrowse
- 7141 linksBrowse
- 72767 linksBrowse
- 735,696 linksBrowse
- 742,098 linksBrowse
- 756,682 linksBrowse
- 7617,742 linksBrowse
- 7759 linksBrowse
- 7835 linksBrowse
- 79202 linksBrowse
- 80290 linksBrowse
- 8191 linksBrowse
- 822,419 linksBrowse
- 831,148 linksBrowse
- 8447 linksBrowse
- 8552,095 linksBrowse
- 866,678 linksBrowse
- 8758 linksBrowse
- 8826 linksBrowse
- 89227 linksBrowse
- 9019,192 linksBrowse
Listings
All links in this category.
Showing 4,301–4,350 of 1,398,726 editor-approved links.
Stories oor die Vermaak-stamvader en skakels na verwante werwe.
Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde.
Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis.
Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels.
Die geskiedenis en stamboom van die familie Van Rooy in Suid-Afrika.
Gespreksgroep vir genealoë wat werk met Suid-Afrikaanse genealogie.
Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters.
Peter Murray se blad oor John Murray en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
Peter Murray se blad oor David McKenzie Grewar en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
Stamboom en Pretorius-verwante artikels. Meer as 1400 grafsteenfoto's en familiefoto's.
Arnold Greyling se webwerf oor sy familie.
Agtergrond, belange, doelwitte, streeksnuus, en Engelse weergawe.
Tweetalige werf met kontakbesonderhede en ander inligting oor tuisskoolgee in Suid-Afrika.
Woordeboekprojek vir alle Afrikaanse woorde ooit. Kontakinligting, intekenvorm en bestelvorm vir CD-weergawe.
Soekfunksie van alle woorde in die AWS se woordelys.
Dagblad van Namibië. Aanlyn weergawe, bevat uitgesoekte artikels van afgelope dae, en 'n argief.
Tweetalige koerant van Thabazimbi omgewing, Suid-Afrika, uitgegee deur Moredou Drukkers.
Aanlyn argief van ou Die Matie-uitgawes, 'n onafhanklike studentekoerant van die Universiteit Stellenbosch.
Versamelwebwerf vir berigte van Beeld, Die Burger, Volksblad en ander Media24-koerante.
Sake-invoegsel by Beeld, Volksblad en Die Burger. Aanlyn weergawe, bevat artikels en ekonomiese aanwysers.
Christelike radiostasie. Programgids en jeug- en kinderdagstukkies.
Streeksradiostasie vir die Noordwes, Noord-Vrystaat en Suid-Gauteng, Suid-Afrika. Nuusbrokkies, personeelbesonderhede en aktuele kwessies.
Hoof-Afrikaanse radiostasie van die SABC. Jongste nuus en webuitsaaifasiliteit.
Internetradiostasie van Afrikaner-seperatiste.
Maandelikse vrouetydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat redakteursbrief.
Weeklikse landbouverwante tydskrif. Aanlyn weergawe, bevat artikels en rubrieke ingedeel volgens spesialisering.
Weeklikse gesinstydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat kinderafdeling en rubrieke.
’n landbou-webwerf wat konsentreer op nuus, tegnologiese ontwikkelinge, produkte en dienste wat vir die boer van belang is.
Maandelikse Christelike vrouetydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat rubrieke en blik op jongste uitgawe.
Aanlyn weergawe van Finesse-tydskrif.
Webuitgawe van die PUK studentekoerant.
Afrikaanse e-koerant, met nuus, kommentaar, artikels en kortverhale.
Maandelikse amateurletterkundige e-tydskrif uit Namibië. Argief, en jaarbundel te koop.
Deurlopend bygewerkte e-tydskrif met gesins- en volwasseneonderwerpe. Rubrieke, briewe, e-kaartjies, kletsforum.
Deurlopend bygewerkte e-tydskrif oor kinder- en jeugboeke. Resensies, rubrieke, raad aan jong skrywers en skakellys.
Allerlei artikels en rubrieke wat kunstig en eksentriek is.
Deurlopend bygewerkte e-tydskrif uit België. Artikels en argief.
Kunstefees in Oudtshoorn, Suid-Afrika. Verblyfinligting en kontakbesonderhede.
Kunstefees in Bloemfontein, Suid-Afrika. Program, besprekings, verblyf en kontakbesonderhede.
Kunstefees in Kimberley, Suid-Afrika. Foto's en 'n aansoekvorm vir stalletjies.
Kunstefees in Kaapstad, Suid-Afrika. Mediaverslae, borgbladsy, kontakbesonderhede en feesinligting.
Kunstefees in Potchefstroom, Suid-Afrika. Verblyf, besprekings, roetekaart, kompetisie en leseropname.
Databank van Afrikaanse feeste, bazaars, landbouskoue ens.
'n Grapwerf met sleng, grappies, seksgrappies, skakels, strokiesprente en 'n brieweafdeling.
Tuisblad van weeklikse poslys van skoon, oorspronklike grappies in Afrikaans en Nederlands.
Boererate, snaakse SMS'e, en allerlei grappe.
Afrikaanse en Nederlandse humor, twee maal per week per e-pos aan intekenare. Skoonteks, geen prentjies nie.
'n Verskeidenheid kategorieë van Afrikaanse grappies.
Grappige kykie na verskeie aspekte van rugby.
Afrikaanse grappies.