—SEC. 04 — Naslaan

Naslaan

Subcategories4
Indexed links23
Direct links4
Total subtree4
— SEC. 01
Subcategories

Browse by subcategory.

— SEC. 02
Listings

All links in this category.

Showing 1–23 of 23 editor-approved links.

Showing 23 on this page
Naslaan
Rieme
www.rieme.co.za

Soekenjin vir webwerwe in Afrikaans. Tans meer as 10 000 bladsye.

Added Oct 26, 2026
Naslaan
Wikipedia
af.wikipedia.org

Vrye ensiklopedie waarvan die inhoud deur vrywilligers saamgestel word, gepubliseer ingevolge die GFDL-lisensie.

Added Oct 26, 2026
Naslaan
Afrikaans oppie Net
vds.tripod.com

Nuttige lys van 'Afrikaans oppie Net' skakels.

Added Oct 26, 2026
Naslaan
Prokureur.co.za
prokureur.co.za

Vind 'n regsfirma, slaan na, kwelvrae en artikels.

Added Oct 26, 2026
Genealogie
Botha
home.mweb.co.za

Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid-Afrika, met algemene stamboekskryf-webskakels.

Added Oct 26, 2026
Genealogie
Conradie
www.afrikaner.co.za

Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag.

Added Oct 26, 2026
Genealogie
Myburgh
home.intekom.com

Die Myburgh-bond van Suid-Afrika. Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's.

Added Oct 26, 2026
Genealogie
Swart
www.icon.co.za

Swart-familiebond. Stamboom van die eerste 5 geslagte, geskiedenis, die Jaghoring-nuusbrief, bestuur en familiefeeste.

Added Oct 26, 2026
Genealogie
Vermaak
www.icon.co.za

Stories oor die Vermaak-stamvader en skakels na verwante werwe.

Added Oct 26, 2026
Genealogie
Kielie-kielie, soek só jou familie!
www.mieliestronk.com

Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde.

Added Oct 26, 2026
Genealogie
Nieuwoudt en Scheepers
nieuwoudt-scheepers.com

Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis.

Added Oct 26, 2026
Genealogie
Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika
www.eggsa.org

Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels.

Added Oct 26, 2026
Genealogie
Van Rooy
www.vanrooy.org.za

Die geskiedenis en stamboom van die familie Van Rooy in Suid-Afrika.

Added Oct 26, 2026
Genealogie
SAGenealogie
groups.yahoo.com

Gespreksgroep vir genealoë wat werk met Suid-Afrikaanse genealogie.

Added Oct 26, 2026
Genealogie
Lochner
tortel.net

Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters.

Added Oct 26, 2026
Genealogie
Murray
murray.ijlant.com

Peter Murray se blad oor John Murray en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.

Added Oct 26, 2026
Genealogie
Grewar
murray.ijlant.com

Peter Murray se blad oor David McKenzie Grewar en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.

Added Oct 26, 2026
Genealogie
Pretorius
www.pretoriusfamilie.info

Stamboom en Pretorius-verwante artikels. Meer as 1400 grafsteenfoto's en familiefoto's.

Added Oct 26, 2026
Genealogie
Greyling
www.greyling.za.org

Arnold Greyling se webwerf oor sy familie.

Added Oct 26, 2026
Opvoeding
Suid-Afrikaanse Onderwysersunie
www.saou.co.za

Agtergrond, belange, doelwitte, streeksnuus, en Engelse weergawe.

Added Oct 26, 2026
Opvoeding
Tuisskool-hulpbronne
homeschool.grobler.co.za

Tweetalige werf met kontakbesonderhede en ander inligting oor tuisskoolgee in Suid-Afrika.

Added Oct 26, 2026
Woordeboeke
Woordeboek van die Afrikaanse Taal
www.woordeboek.co.za

Woordeboekprojek vir alle Afrikaanse woorde ooit. Kontakinligting, intekenvorm en bestelvorm vir CD-weergawe.

Added Oct 26, 2026
Woordeboeke
Afrikaanse Woordelys
www.woordelys.co.za

Soekfunksie van alle woorde in die AWS se woordelys.

Added Oct 26, 2026