Ontspanning
Listings
All links in this category.
Showing 1–23 of 23 editor-approved links.
Vakansieverblyf by Uvongo aan die KwaZulu-Natalse Suidkus. Inligting oor akkommodasie, tariewe, en nabygeleë aktiwiteite. Werf in Engels en Afrikaans.
4-ster-hotel en rivierspa aan die oewer van die Oranjeriver.
Kunstefees in Oudtshoorn, Suid-Afrika. Verblyfinligting en kontakbesonderhede.
Kunstefees in Bloemfontein, Suid-Afrika. Program, besprekings, verblyf en kontakbesonderhede.
Kunstefees in Kimberley, Suid-Afrika. Foto's en 'n aansoekvorm vir stalletjies.
Kunstefees in Kaapstad, Suid-Afrika. Mediaverslae, borgbladsy, kontakbesonderhede en feesinligting.
Kunstefees in Potchefstroom, Suid-Afrika. Verblyf, besprekings, roetekaart, kompetisie en leseropname.
Databank van Afrikaanse feeste, bazaars, landbouskoue ens.
'n Grapwerf met sleng, grappies, seksgrappies, skakels, strokiesprente en 'n brieweafdeling.
Tuisblad van weeklikse poslys van skoon, oorspronklike grappies in Afrikaans en Nederlands.
Boererate, snaakse SMS'e, en allerlei grappe.
Afrikaanse en Nederlandse humor, twee maal per week per e-pos aan intekenare. Skoonteks, geen prentjies nie.
'n Verskeidenheid kategorieë van Afrikaanse grappies.
Grappige kykie na verskeie aspekte van rugby.
Afrikaanse grappies.
Strokiesprente en animasies in Afrikaans.
Vermaakgids met nuus oor optredes en CD-vrystellings van hoofsaaklik Afrikaanse musiek-kunstenaars, asook toekennings en kunsfeeste.
Webwerf oor dié Afrikaanse musiektydskrif, asook profiele van kunstenaars en inligting oor promosiedienste.
Teaterkompleks in Pretoria. Kalender van optredes, inligting oor besprekings, foto's en persverklarings, en 'n padkaart na die teater.
Kampblad met joernaal van kamplewe.
Amptelike werf. Algemene inligting, gebiede en kommando's, die grondwet, kampe en kontakbesonderhede.
Geleë in Magalieskruin, Suid-Afrika. Foto's, programme en algemene inligting.
Omvattende inligting oor die bestuur, oorde en kommando's.
See also