Samelewing
Subcategories
Browse by subcategory.
Listings
All links in this category.
Showing 1–50 of 121 editor-approved links.
[JavaScript nodig] Opsomming van boek deur ds Andre van den Berg. Skakels na ander boeke.
Allerlei bladsye oor verskeie onderwerpe.
Gemeenskap- en besigheidsportaal vir Orania.
Trust wat hom toelê op debat oor die nuwe onderwyskurrikulum in Suid-Afrika.
Die Afrikaanse skrywer en aktivis Dan Roodt se woernaal waarop hy oor 'n verskeidenheid sake publiseer.
Observasies naby die Hugenote Kollege in Wellington van dié astronomiese verskynsel. Verduideliking, foto's en agtergrond.
Christian camps for Afrikaans speaking school leavers in Pretoria, Mpumalanga and Kwazulu-Natal, South Africa
Bied manne-, vroue- en tienerkampe aan vir Christene, maar ook vir mense wat die Here deel van hulle lewe wil maak.
Bybel in Afrikaans
Geleë in Lyttleton. Preek op die voorblad, artikels, bybelskool, werfkaart en kontakbesonderhede. Preekargief in teks en klank.
The Christian Churches of God publish details of their Bible Study work on original Christian Doctrines, History, Prophecy and Living in Afrikaans, English and other South African languages.
Gebedsterapie en christelike kampe.
Soek saam met geleerdes na die sin van die lewe. Artikels, boeke, media en byeenkomste.
Net soos die ou Stigting vir Afrikaans, beywer die SBA hom vir die bemagtiging van Afrikaans sprekers, deur projekte oor geletterdheid, sosiale gesondheid, uitbou van die kunste, ens.
Nie-winsgewende Afrikaanse klub vir alle Suid-Afrikaners ter vestiging en ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse kultuur in Nieu Seeland.
Onafhanklike skolenetwerk in Suid-Afrika met ongeveer 50 lede.
Die Roepstem is 'n Nederlands- en Afrikaanstalige webruimte wat die gebruik van albei tale wil bevorder. Ook dient De Roepstem tot nadere kennismaking van de geinteresseerde met beide talen.
Nederlands-Vlaams-Afrikaanse kultuursentrum in Pinelands naby Kaapstad. Die HdN sentrum bevat 'n ruim biblioteek en mediasentrum, klaskamers en konferensielokale, en lees- en kuierareas.
'n Blog oor keurige taalgebruik.
Reisiger van Strand in Kaapstad se VSA-dagboek.
Bladsye oor geloofsake, boere-inligting, IT en ouditkunde, en motorfietse.
Gedigte, sermoene en reisjoernale.
Foto's, taalbelangstelling en stokperdjies van dié Rus.
Van Tampa, Florida, VSA. Foto's van sy reis van 1985.
Hoe om jou te Afrikaans met jou rekenaar, reisverhale, sonwysers, Africana, kortgolfradio en iets oor sy gesin.
Grappies, artikels, oudiolesings, en Spy-Tydskrif op die Tasmaniese studeerkamer van Dr Benno Zuiddam.
Teologiese artikels.
Bladsye oor sterrekunde, sport, elektronika en rekenaars.
Afrikaner in Nieu-Seeland se foto's en herinneringe.
Heinrich Ferreira se blog. Afrikaanssprekende in Australië.
Blog oor godsdiensonderwerpe. Eienaar onbekend.
Apolitiese Christelike diens- en kultuurbeweging. Doelstellings, reëls, maandblaaie, kalender, Engelse inleiding en kontakbesonderhede.
Klub vir vakansieoorde, kultuuraktiwiteite en ledevoordele soos siekefonds en studiebeurse.
[Flash nodig] Militante Boere-vryheidsbeweging.
Organisasie oor Afrikaner-selfbeskikking.
Ondersteuning van Suid-Afrikaners in Australië. Inligting oor die klub en lidmaatskap.
Organisasie in Suider-Afrika ter ondersteuning en motivering van substansafhanklikes en hul geliefdes ten einde blywende soberheid en lewensvreugde te verseker.
Christelike perspektief op selfmoord. Bespreking van bekende figure se selfmoorde.
Bobby Loubser se preekargief. Webskakels vir Ou en Nuwe Testamentiese bronne.
Webwerf vir Suid-Afrikaanse christene. Tweetalig met verskeie afdelings in Engels.
Nieamptelike werf van Cutting Edge Ministries se teorieë oor Bybelse profesieë oor die nuwe wêreldorde. Inligtingsbladsye, webskakels en kontakbesonderhede.
Die Bloedrivier-Voortrekkergelofte by die Ncomerivier, KwaZulu-Natal, in Afrikaans en Nederlands.
Bemoediging vir mense wat moedeloos is, pyn verduur of moeg gestry is. Ontvang daagliks 'n Bybel-stukkie.
Allerlei geloofsartikels.
Geleë in Kaapstad. Gebedslys, geskiedenis, kursusse, personeel, studente en uitreikaksies, en kontakbesonderhede.
Apologetiekdiens met antwoorde op vrae soos wetenskaplike kwessies, algemene kwelvrae en godsdienstige sake.
Algemene inligting en gespreksforum oor apologetiek, teologie, toewyding, skepping teenoor evolusie, en eindtye. Tweetalige webwerf.
Communications Ministries Network se Afrikaanse bybelstudie, aflaaibaar in MS Word-formaat.
Allerlei inligting vir christene oor die Bybel, geloofskrisisse en pastorale hulp.
Gratis artikels vir die Theophilos-bybelprogram, deur verskeie skrywers.
See also