Streke
Listings
All links in this category.
Showing 1–50 of 145 editor-approved links.
Privaatskool in Namibië, met pre-primêre, primêre en sekondêre afdelings, en bladsy vir alumni.
Die AHI verteenwoordig wergewers in vele aspekte van besigheid. Die AHI is 'n multi sektorale organisasie met slegs die uitsluiting van die landbou sektor.
Die Vanderbijl sakekamer bedien areas in die vaaldriehoek en verteenwoordig sakelede vanuit alle sake sektore
Bevordering en blootstelling van hul lede se besighede en ekonomiese welvaart in die Wes-Kaap.
Bemagtiging deur volhoubare welvaart
Woordeboek van die Afrikaanse Taal is 'n webwerf wat die afrikaanse taal vanaf alle hoeke benader
Die Staatsteater is gelee in die hartjie van Pretoria. Die beste Afrikaanse, en alle ander tale en kultuur, dramas en toneelopvoerings word by hierdie teater aangebied.
Noot vir Noot is Suid Afrika se gewildste musiekvasvra-speletjie vir die hele gesin.
Die Pierneefteater is in Pretoria, geleë in die hart van die Moot, in die woongebied Villieria. Van die stad se kant af, is die teater reg agter die Uniegebou
Die eerste volwaardige Afrikaanse Kunstefees op Starlight Cruises se nuwe skip, die Sinfonia
Die Tuisblad van die Tarentaal Teater op Rustenburg bied verskeie toneelstukke en optredings aan.
Lux Verbi is die oudste Christelike druknaam van produkte met ’n evangeliese fokus.
Musikale Produksies SA bied aan sy kliente beste kunstenaars teen billike pryse en lewer 'n uitmuntende diens!
Radio Laeveld se uitsendings is op 100.5FM in die Nelspruit en omliggende gebiede
Gratis pers vrystellings en verspreiding na joernaliste asook media nuus webwerf
Sarie.com is 'n aanlyn huis vir vroue wat 'n behoefte om aan te sluit, behoort en inligting te deel - in Afrikaans.
Die Mogol Pos is 'n weeklikse, plaaslike koerant in Lephalale
'n Plaaslike koerant in parys, Gauteng
Christelike Famile Geoorienteerdie tydskrif wat fokus op christelike nuus, inligting en om God te verheerlik in alle aspekte van jou lewe
SA se grootste Kerknuus en skolenuus netwerk.
Die amptelike webblad van Bosveld Stereo 107.5FM
Radiostasie op 98.8FM in Kaapstad en die omliggende areas.
Nuus- en internetkuierplek, trots en onbeskaamd Afrikaans.
Ditsem Nuus, met kantore in Bloemfontein en Orania, bestaan uit ‘n maandelikse gedrukte uitgawe en ‘n weeklikse elektroniese uitgawe, terwyl ‘n weeklikse elektroniese nuusbrief, DitsemBlits, ook uitgestuur word.
N nuus versamelaar wat hom toespits om Afrikaanse nuus saam te bring, alles op een plek.
Manna is 'n christelike tydskrif wat net uigegee world aan hule lede
Sonder Seëls is 'n gratis, Afrikaanse e-tydskrif wat elke 2 maande slegs aan intekenare uitgegee word
Dien die gemeenskap deur daaglikse uitsendings van hoogstaande gehalte, inhoud en luistergenot.
Lanbou TV Suid Afrika In trotse samewerking met Landbou Gids Suid Afrika wat 'n aanlyn landbou gids.
N leefstyle-tydskrif wat handel oor landbou, spys en drank, selfdoen, Veearts, Op Reis, Dorpe.
Aanlny poësie tydskrif.
Koepel Stereo is ’n Gemeenskaps radiostasie wat uitsaai binne die groter koepelgebied.
Radio Suid Afrika verskaf 'n groot verskeidenheid musiek, geselsprogramme en nuusgebeure in Afrikaans onder een sambreel vir oud en jonk.
SA Expos is die grootste expo webtuiste in die hele Suid Afrika met alles inligting oor besighede in die bedryf en gebeure
Kinderbedienning en Sondagskool Lesse.
Die handhawing en uitlewing van die Afrikaner-kultuur. Die organisasie bied opvoeding en ontwikkeling aan die Afrikaner-kind
Afrikaanse studie-webtuiste met die doelstelling om leerders te ondersteun in die voorbereiding vir hul toekoms.
Die Scriblr Educator is 'n sagteware program wat ontwerp is om die kennis-oordrag van onderwyser na Leerders vas te vang en te verewig.
Die Departement van Handel en Nywerheid is verantwoordelik vir kommersiële beleid en industriële beleid.
Die Departement van Basiese Onderwys is verantwoordelik vir primêre en sekondêre onderwys in Suid Afrika.
Die Suid-Afrikaanse Departement van Korrektiewe Dienste is een van die departemente van die Suid-Afrikaanse regering. Die departement is vir die land se gevangenisstelsel verantwoordelik.
Die Departement van Waterwese is een van die departemente van die Regering van Suid-Afrika. Hulle is verantwoordelik vir watervoorsiening, bou en instandhouding van damme, asook die handhawing van waterkwaliteit in Suid-Afrika.
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) is die Republiek van Suid-Afrika se nasionale polisie.
Die menseregtekommissie se taak is om vergrype te moniteer (beide proaktief en deur klagtes wat voor hulle gebring word) en regstelling vir sulke oortredings te soek.
Die Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap is 'n statutêre liggaam wat gestig is onder die Wet op Nasionale Erfenishulpbronneas die administratiewe liggaam wat verantwoordelik is vir aspekte van Suid-Afrika se kulturele erfenis op nasionale vlak.
Die Departement van Binnelandse Sake is bewaarder, beskermer en verifieerder van die identiteit en status van burgers en ander persone wat in Suid-Afrika woonagtig is.
Die Departement van Toerisme s 'n katalisator vir toerisme groei en ontwikkeling in Suid-Afrika.
Die Departement van Menslike Nedersettings bepaal finansies, ontwikkeling, kommunikeer en monitor die implementering van behuisings- en sanitasie-projekte in Suid-Afrika.
Die doel van die Departement van Kuns en Kultuur is om die Suid-Afrikaanse kultuur te ontwikkel en die te bewaar om maatskaplike samehorigheid en nasiebou te verseker.
Die Departement van Energie is verantwoordelik om te verseker eksplorasie, ontwikkeling, verwerking, benutting en bestuur van Suid-Afrika se minerale en energie hulpbronne.
See also