Gesinswerwe
Listings
All links in this category.
Showing 1–9 of 9 editor-approved links.
Mandi en Anton van Hongarye. Videos, gedigte en reisjoernaal.
Henri en Engela van Tzaneen. Foto's, biografie en Henri se Hardekoolvuurstories.
Louis en Monica van Taiwan. Kuns- en fotogalery, skryf jou naam in Taiwannees, en hul lewensverhaal.
Johan en Linda van Parow in die Kaap. Enkelbladsy met algemene inleiding en 'n gesinsfoto.
Marlene en Arno van Kanada se portaal.
Webjoernaal van hierdie familie sedert Augustus 2004.
Dawid Vermaak en Hester Blom se webruimte vanuit die noord-ooste van Amerika, met foto's.
Neville vd Westhuizen van Nelspruit, Mpumalanga, Suid-Afrika. Stokperdjies, Van der Westhuizen-familie stamboom en foto's.
Edwin en Ina se portaal met Afrikaans Oppie Net, 'n nuusbrief Uithoeke, fisioterapie en inligting oor Kanada.
See also