Godsdiens
Listings
All links in this category.
Showing 1–50 of 89 editor-approved links.
Christian camps for Afrikaans speaking school leavers in Pretoria, Mpumalanga and Kwazulu-Natal, South Africa
Bied manne-, vroue- en tienerkampe aan vir Christene, maar ook vir mense wat die Here deel van hulle lewe wil maak.
Bybel in Afrikaans
Geleë in Lyttleton. Preek op die voorblad, artikels, bybelskool, werfkaart en kontakbesonderhede. Preekargief in teks en klank.
The Christian Churches of God publish details of their Bible Study work on original Christian Doctrines, History, Prophecy and Living in Afrikaans, English and other South African languages.
Gebedsterapie en christelike kampe.
Soek saam met geleerdes na die sin van die lewe. Artikels, boeke, media en byeenkomste.
Christelike perspektief op selfmoord. Bespreking van bekende figure se selfmoorde.
Bobby Loubser se preekargief. Webskakels vir Ou en Nuwe Testamentiese bronne.
Webwerf vir Suid-Afrikaanse christene. Tweetalig met verskeie afdelings in Engels.
Nieamptelike werf van Cutting Edge Ministries se teorieë oor Bybelse profesieë oor die nuwe wêreldorde. Inligtingsbladsye, webskakels en kontakbesonderhede.
Die Bloedrivier-Voortrekkergelofte by die Ncomerivier, KwaZulu-Natal, in Afrikaans en Nederlands.
Bemoediging vir mense wat moedeloos is, pyn verduur of moeg gestry is. Ontvang daagliks 'n Bybel-stukkie.
Allerlei geloofsartikels.
Geleë in Kaapstad. Gebedslys, geskiedenis, kursusse, personeel, studente en uitreikaksies, en kontakbesonderhede.
Apologetiekdiens met antwoorde op vrae soos wetenskaplike kwessies, algemene kwelvrae en godsdienstige sake.
Algemene inligting en gespreksforum oor apologetiek, teologie, toewyding, skepping teenoor evolusie, en eindtye. Tweetalige webwerf.
Communications Ministries Network se Afrikaanse bybelstudie, aflaaibaar in MS Word-formaat.
Allerlei inligting vir christene oor die Bybel, geloofskrisisse en pastorale hulp.
Gratis artikels vir die Theophilos-bybelprogram, deur verskeie skrywers.
Interdenominasionele poslys vir gesprekke oor geloofsake. Openbare argief van boodskappe.
Hulpbronne vir gereformeerde predikante. Bybelstudies, belydenisskrifte, gemeentesake, wetenskaplike artikels, preekargief, en forum.
Biografie en bespreking van dié negentiende eeuse profeet.
Forum en wiki-bladsye vir gesprekke oor die Christelike godsdiens.
Inligting oor kampe in Pretoria en Mosselbaai. Verblyf- en venue-huur.
Afrikaanse vertalings van Daily-Message-oordenkings.
Louis en Annatjie de Kock, pastorale sielkundiges vir enige soorte emosionele probleme.
Christelike Uitgewersmaatskappy. Tweetalige portaalwerf.
Allerlei aflaaibare artikels en bronne oor verskeidenheid van Christelike onderwerpe.
Christelike oordenkings in die Daily-Message
Gemeente van die Uniting Presbyterian Church in Southern Africa. Tweetalige kerk.
Onafhanklike gnostiese christelike kerk. Bladsye oor byeenkomste, geestelike begeleiders, berading, geskiedenis en verskeie artikels.
Afrikaanssprekende gereformeerde gemeente in Perth, Australië.
Amptelike webwerf van die Wagtoringgenootskap, die wetlike organisasie wat deur Jehova se Getuies gebruik word. Oortuigings, leringe en bedrywighede.
Geleë te Springbok. Gemeentebesonderhede, preekargief, belydenisskrifte, bedienings, en foto's.
'n Lys liedere, gemeentebesonderhede, huisgodsdiensrooster en kontakbesonderhede.
Gemeentenuus, foto's en kontakbesonderhede.
Oordenkings, gemeentenuus, en kontakbesonderhede.
Gemeentebesonderhede, inleiding tot die kerkverband, en kontakbesonderhede.
Geleë in Brits, Noordwes Provinsie. Preekargief, inligting oor die leraar, 'n jeugseksie, aktuele artikels en gemeentenuus.
Die amptelike teologiese skool van dié kerkverband. Inligting vir huidige en voornemende studente, beurse en aansoekvorms.
Amptelike webblad van die dié kerkverband. Lys publikasies, gemeentes, geskiedenis en kontakbesonderhede.
Enkelbladsy met diensinligting en kontakbesonderhede.
Geleë in Brackenfell. Dagstukkies, weekprogram, en inligting oor hul leraar, personeel en ligging.
Geleë in Bloemfontein. Opnames van preke en gemeentesang, inligting oor die gemeente, en Hannes Bosman se musiek.
Erediensbiblioteek van die Baptiste kerk, met verskeie temas.
Amptelike hoofblad van die Gereformeerde Kerk. Algemene inligting oor die gemeentes, die bediening, administrasie, oor Jesus, skakels na publikasies, en Toets jou Bybelkennis.
Visie en missiestellings, kontakinligting, inligting oor katkisasie, preke en eredienste, hul eie tydskrif en die jaarprogram.
Geleë in Pretoria, met vier preekpunte. Eredienste, preekopsommings, skakels na ander kerke, en kontakbesonderhede. Opsomming in Engels.
Inligting oor die funksionarisse, diensgroepe en diakonie, vroueklub en jeugklub, preekargief, en gemeentestrategie. Padkaart ingesluit.
See also