Afrika
Subcategories
Browse by subcategory.
- 01144 linksBrowse
Listings
All links in this category.
Showing 51–100 of 145 editor-approved links.
Die Departement van Omgewingsake het 'n mandaat om die beskerming van die omgewing en die bewaring van natuurlike hulpbronne, gebalanseer met volhoubare ontwikkeling en die billike verspreiding van die voordele van natuurlike hulpbronne te verseker.
Die Departement van Gesondheid se missie is om die gesondheid status deur die voorkoming van siektes en die bevordering van 'n gesonde lewenstyl te verbeter.
Die Staatsveiligheidsagentskap is die departement van die Suid-Afrikaanse regering met die oorkoepelende verantwoordelikheid vir burgerlike intelligensie-operasies.
Die doel van die Onafhanklike Polisie-ondersoekende Direktoraat (IPID) is onafhanklik toesig oor die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en die Munisipale Polisiediens (MPD) te verseker.
Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye se missie is om die bevordering van voedselsekuriteit en landbou transformasie in die landbousektor deur middel van innoverende, inklusiewe en volhoubare beleide en programme te verseker.
Die Burgerlike Sekretariaat vir Polisie dien as tegniese adviseur vir die minister van polisie.
Die Nasionale Tesourie is verantwoordelik vir die bestuur van Suid-Afrika se nasionale regering se finansies.
Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking is die ministerie van buitelandse sake van die Suid-Afrikaanse regering.
Gratis webwerf om vandag jou verblyf te kan bespreek, dit is ook gratis om jou hotel verblyf of gastehuis te lys
Ter bevordering van die Afrikaanse taal en kultuur en met die fokus op moderne tegnologie asook Afrikaanse infrastruktuur ontwikkeling, bemarking en bevordering.
Kultuur organisasie vir die bevordering van die wetenskap, die tegnologie en die kunste
'n Afrikaanse verhoudings webwerf en bied ook advies met betrekking tot verhoudings.
Tygerberg Afdeling van die Bergklub van Suid Afrika se webwerf bevat alle inligting oor die klub
Vry Afrikaner is die tuiste vir alle Afrikaners wat strewe na 'n helder toekoms vir ons mense aan die suidpunt van Afrika.
Meubels en algemene vervoer. Plaaslike en langafstand.
Hendrik van Wyk Transport is in die vervoer industrie vir die afgelope 20 jaar.
Ekstra Wetenskap klasse en Lesse vir Studente en Skoliere, in die Pretoria en Centurion omgewing
Die jaarlikse simposium vir nagraadse natuurwetenskapstudente van universiteite en tegniese universiteite.
Die Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie (SATNT) is ’n invloedryke, geakkrediteerde, multidissiplinêre tydskrif wat wetenskap en tegnologie sedert 1981 op die kontinent van Afrika bevorder.
Die waarde van eiendom op Orania het die afgelope tyd ongekend gegroei. Het jy al in jou stukkie vryheid op Orania belê? Indien nie, doen gerus navraag.
Aanlyn T-hemp winkel was mans en dames t-hemde verkoop met gratis aflewering.
They prepare publications for printing. English and Afrikaans editing, proofreading and translation.
Prokereurs wat hoofsaaklik egskeidings, kontrakte, testamente, skuld en ander kommersieele werk aanbied
A welvaartskeppende landbou-onderneming wat hul dienste aan besighede in die landbou-sektor verskaf.
Agri-Sense streef na die ontwikkeling en implementering van volhoubare biologiese sisteme, tot voordeel van die mens en sy direkte omgewing.
"Indalo Water & Energy Solutions" is 'n maatskappy wat omgee vir die aarde en sy bewaring. Hulle bied 'n volhoubare, betroubare, skoon water en energie alternatiewe wat bydra tot die bewaring van waterbronne en energie vir toekomstige geslagte.
Verbruikers verwysings en verbuikers klagtes en besigheids gids en bemarkings dienste webwerf
Hulle vervaardig kussings met godsdienstige tekste.
Drs Heyns en vennote is spesialis narkotiseurs gebaseer in die Noordelike voorstede van Kaapstad, Suid-Afrika. Die praktyk dek alle aspekte van narkose en kritiese sorg behalwe pediatriese kardiotorakale narkose en neonatale chirurgie.
Tandarts in Hartenbos en Mosselbaai asook goeie algemene informasie oor tandartse en tande.
By die Grootfontein Ladbou Kollege word 'n drie jaar diploma kurses of twee jaar sertifikaats kurses aangebied in Landbou.
Die Kolleges vir Geneeskunde het oorsig oor die nagraadse spesialisasie van Suid Afrikaanse dokters. Die Kolleges offer eksamens en reguleer die nagraadse opvoeding in alle spesialis velde.
Geleë in Pretoria. Akademie, kalender, geskiedenis, koshuisbesonderhede, kultuur, alumni, sport en tradisies.
Geleë in Pretoria. Alumni, reünies, kontakbesonderhede, geskiedenis, en geelbladsye.
Prospektus, leerlinge, skoolgeld, toelatingsvereistes, Ons Anker-nuusblad, CVO-debat, en ander CVO-skole.
Akademie, besoeders, foto's, kultuur en opvoedkundig, ouers, prospektus en sport.
Akademie, bestuur, orkes en personeel.
Geleë in Bellville. MTBS-sportbyeenkoms, foto's, personeel en fasiliteite, matriekbladsy, alumni, en kontakbesonderhede.
Amptelike webwerf van dié skool, met bladsye oor alumni, nuusbriewe, inskrywings en jaarprogram. Elders is afdelings oor sport, kultuur, akademie, en die sosiale lewe.
By ons skool word ruimte geskep om die unieke aard van elke leerder te laat gedy en met opwinding, entoesiasme en dinamiek die toekoms aan te durf.
In die ooste van Pretoria. Akademiese, sport- en kultuur-besonderhede, nuusbriewe en inligting.
Akademie, alumni, Engelse weergawe van blad, kultuur en sentrums, sosiaal en sport.
Geleë in Vrijzee, Goodwood. Inligting oor die skool, ouers-onderwyser-kommunikasie, en foto's.
Die Afrikaanse ko-ed hoërskool in die skadu van die Pieke waar seuns en meisies Christelik opgevoed word in 'n ontspanne atmosfeer.
'n Afrikaanse skool op 'n plaas 5 km buite Brits in die Noordwes. Tegniese, landbou- en gasvryheidstudies. Inligting oor koshuise en busvervoer.
Geleë in Pretoria. Akademie, sport, sosiaal, kultuur, alumni en kontakbesonderhede.
Geleë in Centurion. Akademie, skaak, briewe, foto's, kultuur, skoollied deur Koos Doep, sport, en missiestelling.
Geleë in Ifafi. Personeel en bestuursraad, leerlingraad, akademie, kultuur en sport, busroete en nuus.
Enkelbladsy met algemene inligting, prospektus en kontakbesonderhede.
Geleë in Centurion.