Afrikaans
Subcategories
Browse by subcategory.
Listings
All links in this category.
Showing 301–350 of 416 editor-approved links.
Inligting oor die funksionarisse, diensgroepe en diakonie, vroueklub en jeugklub, preekargief, en gemeentestrategie. Padkaart ingesluit.
Preekargief, projekte, aktuele sake, jaarprogram, algmene inligting en kontakbesonderhede.
Gemeentebesonderhede, klankopnames van preke en gemeentesang, preke in teksformaat, en Bybelstudie- en Bybelskool-studiestukke. Preekargief in Engels.
Preekargief, e-nuusbrief, missie en visie, geloofsmanifes, inligting oor eredienste, Vrae wat Pla, en kontakbesonderhede.
Sending/projekte, jaarprogram. Opsommings van preke en kwartaallikse gemeenteblad die Ramshoring.
Algemene inleiding, bybelstudiestukke, geskiedenis, volwassene-opleiding (ABET) en geloofsbriewe.
Amptelike webwerf van die NGK. Engelse inleiding, en elders leë bladsye.
'n Vyftal preke deur ds Adriaan Swart.
[JavaScript nodig] Afkondigings, bladsye oor die kommissies en aksies, vroue-, jeug- en kinderklubs, foto-album, kletskamer en kontakbesonderhede.
Amptelike webwerf van dié sinode. Artikels, bedieninge, lys gemeentes met kontakbesonderhede, leraars en jeugprojekte.
Geleë in Bloemfontein. Algemene inligting, kerkraad, jeugblad, preekargief, afkondigings en sendingbladsy.
Afrikaans-sprekende kerk gemeente te Londen, met verspreide VK dienspunte. Sluit in besonderhede oor dienstye, sending, bedieninge en kalenders per streek.
Lees artikels oor geestelike groei, die Alfa-kursus, aksies en bedieninge, gemeentenuus, en vra vrae of dien versoeke in.
Geleë in Centurion, deel van die Christian Reformed Church. Algemene inleiding en kontakbesonderhede.
Gemeenteprogram en -nuus, hul geskiedenis, artikels oor hoe om 'n Christen te word, foto-album, oordenking, en kontakbesonderhede.
Geleë in Roodepoort. Kantoorbesonderhede, kategese en eredienste, leraars, die Wilgenuus, 'n foto-album, die vroue-aksie, en kontakbesonderhede.
Bladsye sluit in 'n jeugblad, Die Gerf, 'n inleiding tot Jesus (ook in Engels), afkondigings, 'n verjaarsdaglys en preekargief.
Algemene inligting, afkondigings, jaarprogram en maandblad, projekte en aksies, preekargief, selgroepe, en ietsie oor die bouprojek.
Kategese, huweliksorg, jeug- en kinderbedienings, artikels oor die doop en kindernagmaal, geloofsbelydenis en kleingroepe.
Ook bekend as Vierankers-gemeente. Program, inligting oor die kerkkantoor en gemeentekoerant, en kontakbesonderhede.
Bladsye oor die vroue- en getuienisbediening, die Erdekruik, Bybelstudie, huisbesoekinligting, steundienste, gebedsversoeke en kontakbesonderhede.
Wierdapark-gemeente se eie bybelstudieboekies.
Geleë in Kaapstad, Suid-Afrika. Bulletin, kalender, lidmaatskap, pastorie, dienstye en nuus.
Geleë in Hatfield, Pretoria, Suid-Afrika. Inligting oor byeenkomste, leraars, aksies, musiek-CD's en preke.
Geleë in Port Elizabeth. Algemene inligting op voorblad, met bladsye oor die visie en missie, sendingwerk, ander bedieninge, die jaarprogram, en 'n nuusbrief.
Tweetalige enkelbladsy met algemene inligting en eredienstye.
Geleë in Somerset-Wes. Bladsye oor gemeenteaktiviteite soos aanbidding, sorg en uitreiking, en algemene inligting oor ontspanning en samesyn.
'n Makrogemeente ook bekend as die Kerk sonder Mure. Dagboek, bedieningsinligting, preekargief en algemene inligting.
Geleë in Vanderbijlpark. Aktuele inligting, die bediening, bybelstudies en dagstukke, geskiedenis van die kerk, 'n padkaart en 'n leesrooster, en kontakbesonderhede.
Die ou Voorligter, die amptelike tydskrif van die NGK. Intekenbesonderhede, argief en jongste uitgawe.
Bybel-leeskalender gebaseer op die siklus van Advent, Kersfees, Paasfees en Pinksterfees.
Geleë in Vereeniging. Inligting oor projekte, personeel en aktiwiteite.
Geleë in Risiville, Vereeniging. Bladsye oor personeel, aktiwiteite en 'n klein oudio-preekargief.
In Brackendowns, Alberton. Bybelstudieleiding, jeugaktiwiteite, projekte en kerkgebougeskiedenis.
Amptelike koerant van die NGK. Agrief, intekenbesonderhede, en algemene webskakels.
Amptelike webwerf van die NHK. Nuus, besluite, kalender, diensboek, belydenisskrifte van die kerk, aktes, projekte en kontakbesonderhede.
Sendinggemeente geleë in Umtata, Transkei. Inleiding, gebedsversoeke, gemeentesake, kwartaallikse nuusbrief, preke en pastoraat.
Amptelike hoofblad van die VGK. Geskiedenis, grondslag, kerkorde, lys gemeentes en preekargief.
Inleiding oor VGK, adres, eredienste, preekargief en publikasiebladsy.
Amptelike jeugblad, met ten uitgawes per jaar. Argief, skakelbladsy en soekkassie.
Die waarde van eiendom op Orania het die afgelope tyd ongekend gegroei. Het jy al in jou stukkie vryheid op Orania belê? Indien nie, doen gerus navraag.
Aanlyn T-hemp winkel was mans en dames t-hemde verkoop met gratis aflewering.
They prepare publications for printing. English and Afrikaans editing, proofreading and translation.
Prokereurs wat hoofsaaklik egskeidings, kontrakte, testamente, skuld en ander kommersieele werk aanbied
A welvaartskeppende landbou-onderneming wat hul dienste aan besighede in die landbou-sektor verskaf.
Agri-Sense streef na die ontwikkeling en implementering van volhoubare biologiese sisteme, tot voordeel van die mens en sy direkte omgewing.
"Indalo Water & Energy Solutions" is 'n maatskappy wat omgee vir die aarde en sy bewaring. Hulle bied 'n volhoubare, betroubare, skoon water en energie alternatiewe wat bydra tot die bewaring van waterbronne en energie vir toekomstige geslagte.
Verbruikers verwysings en verbuikers klagtes en besigheids gids en bemarkings dienste webwerf
Hulle vervaardig kussings met godsdienstige tekste.
Drs Heyns en vennote is spesialis narkotiseurs gebaseer in die Noordelike voorstede van Kaapstad, Suid-Afrika. Die praktyk dek alle aspekte van narkose en kritiese sorg behalwe pediatriese kardiotorakale narkose en neonatale chirurgie.